Idees Vol Vrees® Lê Gou! Men's T-Shirt
Lê Gou... Vra jy of sê jy?
Ons t-hemde is uitstekende gehalte. En die 100% katoen sorg dat dit so sag is soos 'n skaap se boude!*
- 185gsm combed cotton (100%)
- Taped Shoulders & Neckline
- Double Stitched Hem On Waistline & Sleeves
- Side Seams
* Melange Colours = 165gsm (65% Cotton / 35% Polyester)
Maak asb seker jy bestel die regte grootte, so gebruik asb. ons size chart:
*Hierdie produk was nie getoets op skape nie.
Idees Vol Vrees®
Idees Vol Vrees® Lê Gou! Men's T-Shirt
Sale priceR 325.00
Regular priceR 375.00 (/)