Kiddies Idees Vol Vrees® Hadidas T-Shirt (Unisex)

Sale priceR 195.00 Regular priceR 250.00
Save R 55.00
Size: 1-2 Years

Size

Color: Groen (duh)

Color


Vang gees met die groen en goud Kiddies Idees Vol Vrees® Hadidas t-hemp!

Ons t-hemde is uitstekende gehalte. En die 100% katoen sorg dat dit so sag is soos 'n skaap se boude!*
  • Carded Cotton (100%)
  • Taped Shoulders & Neckline
  • Double Stitched Hem On Waistline & Sleeves

*  Melange Colours =  145gsm (65% Cotton  /  35% Polyester)

Maak seker jy bestel die regte grootte, so loer asb na ons SIZE CHART hier:



*T-hemde is nie getoets op skape nie.