Idees Vol Vrees® HADIDAS Groen en Goud Unisex Hoodie
Vang gees met ons groen en goud Idees Vol Vrees® Hadidas hoodie.
Goeie gehalte en ultra-snoesig! Hierdie hoodie is warmer as 'n matrieklaaitie na twee biere.
Let wel: Hierdie is 'n unisex hoodie, wat beteken dit is dieselfde snit vir beide dames en mans. Maak dus gebruik van ons SIZE CHART hieronder om die regte grootte te kies:
Idees Vol Vrees®