Idees Vol Vrees® HADIDAS Groen en Goud Unisex T-shirt
Vang gees met ons groen en goud Idees Vol Vrees® HADIDAS t-hemp!
Ons t-hemde is uitstekende gehalte. En die 100% katoen sorg dat dit so sag is soos 'n skaap se boude!*
Let wel hierdie is 'n Unisex snit en nie 'n dames snit nie.
- Combed Cotton (100%)
- Unisex
- Taped Shoulders & Neckline
- Double Stitched Hem On Waistline & Sleeves
- Side Seams
Maak asb seker jy bestel die regte grootte, so gebruik asb. ons size chart:
*Hierdie produk was nie getoets op skape nie.
Idees Vol Vrees®