Idees Vol Vrees® "Dis alles my skuld - Jan" Women's T-shirt
Save R 40.00
R 325.00
R 285.00
Idees Vol Vrees®"Dis alles my skuld - Jan van Riebeeck"
Ons t-hemde is uitstekende gehalte. En die 100% katoen sorg dat dit so sag is soos 'n skaap se boude!*
- 165gsm Combed Cotton (100%)
- Unisex
- Taped Shoulders & Neckline
- Double Stitched Hem On Waistline & Sleeves
- Side Seams
* Melange Colours = 165gsm (65% Cotton / 35% Polyester)
Maak asb seker jy bestel die regte grootte, so gebruik asb. ons size chart:
Hierdie is slegs 'n Idees Vol Vrees® t-hemp en nie enige ander item wat in die foto is nie.
Idees Vol Vrees®