Platteland® Moenie Soek vir Khaki T-shirt
Moeilikheidmaker? Moenie soek vir kak nie... Kry liewers 'n Platteland® Blêrrie Moenie Soek Vir Khaki T-shirt!
Ons t-hemde is uitstekende gehalte. En die 100% katoen sorg dat dit so sag is soos 'n skaap se boude!**
- Combed cotton (100%)*
- Taped Shoulders & Neckline
- Double Stitched Hem On Waistline & Sleeves
- Side Seams
- *Melange Colours = 165gsm (65% Cotton / 35% Polyester)
Maak asb seker jy bestel die regte grootte, so gebruik asb. ons size chart:
*Hierdie produk was nie getoets op skape nie.
Platteland® en Idees Vol Vrees® is geregistreerde handelsmerke.
Platteland® Moenie Soek vir Khaki T-shirt
Sale priceR 280.00
Regular priceR 375.00 (/)