Platteland® Blerrie Moeg! T-shirt (Unisex)
Is jy moeg... of Bleeerrrrie moeg!?!
Ons t-hemde is uitstekende gehalte. En die 100% katoen sorg dat dit so sag is soos 'n skaap se boude!*
- 145gsm Carded Cotton (100%)
- Taped Shoulders & Neckline
- Double Stitched Hem On Waistline & Sleeves
* Melange Colours = 145gsm (65% Cotton / 35% Polyester)
Maak seker jy bestel die regte grootte, so loer asb na ons SIZE CHART hier:
*T-hemde is nie getoets op skape nie.
Idees vol Vrees® en Platteland® is geregistreerde handelsmerke.
Platteland® Blerrie Moeg! T-shirt (Unisex)
Sale priceR 220.00
Regular priceR 250.00 (/)