Kiddies Idees Vol Vrees® Kattekwaad T-shirt (Unisex)

Save R 30.00
R 250.00
R 220.00
Katte gelukkig? Nee, kattekwaad.

Ons t-hemde is uitstekende gehalte. En die 100% katoen sorg dat dit so sag is soos 'n skaap se boude!*
  • 145gsm Carded Cotton (100%)
  • Taped Shoulders & Neckline
  • Double Stitched Hem On Waistline & Sleeves

*  Melange Colours =  145gsm (65% Cotton  /  35% Polyester)

Maak seker jy bestel die regte grootte, so loer asb na ons SIZE CHART hier:



*T-hemde is nie getoets op skape nie.

You recently viewed

Clear recently viewed