Skip to content
Gratis aflewering op enige bestelling oor R999.
Gratis aflewering oor R999

Idees Vol Vrees® Kempton Park T-shirt

Save 13% Save 13%
Original price R 399.00
Original price R 399.00 - Original price R 399.00
Original price R 399.00
Current price R 349.00
R 349.00 - R 369.00
Current price R 349.00
Ons aanvaar Apple Pay, Google Pay, Capitec Pay, Mastercard en Visa

Ons hou nie hemde in 'n magasyn nie. Ons druk joune eers nadat jy bestel het.

  • Jy kry jou bestelling binne 5 tot 7 werksdae.
  • Aflewering kos R99. Gratis as jy meer as R999 bestel.
  • Ons stuur met koerier of Pudo, en jy kry 'n opsporingsnommer.

Kempton Park.

Ons t-hemde is uitstekende gehalte. En die 100% katoen sorg dat dit so sag is soos 'n skaap se boude!**

  • Combed cotton (100%)*
  • Taped Shoulders & Neckline
  • Double Stitched Hem On Waistline & Sleeves 
  • Side Seams
  • *Melange Colours =  165gsm (65% Cotton  /  35% Polyester)

Maak asb seker jy bestel die regte grootte, so gebruik asb. ons size chart:


**Hierdie produk was nie getoets op skape nie.
Platteland® en Idees Vol Vrees® is geregistreerde handelsmerke.