![Idees Vol Vrees® Pik 'n Wyn Unisex Hoodie](http://ideesvolvrees.com/cdn/shop/products/piknwynhoodie-black.jpg?v=1674674904&width=1008)
![Idees Vol Vrees® Pik 'n Wyn Unisex Hoodie](http://ideesvolvrees.com/cdn/shop/products/piknwynhoodie-navy.jpg?v=1674674904&width=1008)
![Idees Vol Vrees® Pik 'n Wyn Unisex Hoodie](http://ideesvolvrees.com/cdn/shop/files/piknwynIVV.png?v=1685694875&width=1008)
Idees Vol Vrees® Pik 'n Wyn Unisex Hoodie
Pik 'n wyn, Pikkewyn!
Ons hoodies is 550gsm. Goeie gehalte en ultra-snoesig! Hierdie hoodie is warmer as 'n matrieklaaitie na twee biere.
Let wel: Hierdie is 'n unisex hoodie, wat beteken dit is dieselfde snit vir beide dames en mans. Maak dus gebruik van ons SIZE CHART hieronder om die regte grootte te kies:
Idees Vol Vrees®
![Idees Vol Vrees® Pik 'n Wyn Unisex Hoodie](http://ideesvolvrees.com/cdn/shop/files/piknwynIVV.png?v=1685694875&width=1008)
Idees Vol Vrees® Pik 'n Wyn Unisex Hoodie
Sale priceR 600.00
Regular priceR 700.00 (/)