Skip to content

Idees Vol Vrees® Noem my sommer Eskom... Unisex Hoodie

Original price R 650.00
Original price R 650.00 - Original price R 650.00
Original price R 650.00
Current price R 580.00
R 580.00 - R 580.00
Current price R 580.00
Size: Small
Color: Black

NOEM MY SOMMER ESKOM... want ek't nie krag vir jou nie!  

Goeie gehalte en ultra-snoesig! Hierdie hoodie is warmer as 'n matrieklaaitie na twee biere. 

  • 280gsm Brushed Fleece
  • (60% Cotton | 40% Polyester)
  • Shoelace Drawstring
  • Ribbed Waist & Cuffs
  • Kangaroo Pocket
  • Buttonhole Eyelets

Let wel: Hierdie is 'n unisex hoodie, wat beteken dit is dieselfde snit vir beide dames en mans. Maak dus gebruik van ons SIZE CHART hieronder om die regte grootte te kies:

Platteland® en Idees Vol Vrees® is geregistreerde handelsmerke.