Idees Vol Vrees® Ek wil nie Unisex Hoodie
Ek wil nie eintlik hier wees nie! Die ideale hoodie vir enige k*kkerige geleentheid!
Goeie gehalte en ultra-snoesig! Hierdie hoodie is warmer as 'n matrieklaaitie na twee biere.
- 280gsm Brushed Fleece
- (60% Cotton | 40% Polyester)
- Shoelace Drawstring
- Ribbed Waist & Cuffs
- Kangaroo Pocket
- Buttonhole Eyelets
Let wel: Hierdie is 'n unisex hoodie, wat beteken dit is dieselfde snit vir beide dames en mans. Maak dus gebruik van ons SIZE CHART hieronder om die regte grootte te kies:
Platteland® en Idees Vol Vrees® is geregistreerde handelsmerke.
Idees Vol Vrees® Ek wil nie Unisex Hoodie
Sale priceR 580.00
Regular priceR 700.00 (/)