Haaa haa Hadidas! Almal weet hoe daai voël se geskree uit staan, maar nou kan jy self uitstaan tussen mense, met 'n nuwe Hadidas hoodie!
Ons hoodies is 550gsm. Goeie gehalte en ultra-snoesig! Hierdie hoodie is warmer as 'n matrieklaaitie na twee biere.
Let wel: Hierdie is 'n unisex hoodie, wat beteken dit is dieselfde snit vir beide dames en mans. Maak dus gebruik van ons SIZE CHART hieronder om die regte grootte te kies:
Idees Vol Vrees®