Idees Vol Vrees® Wynkaptein Unisex Hoodie Idees Vol Vrees® Wynkaptein Unisex Hoodie

Idees Vol Vrees® Wynkaptein Unisex Hoodie

Save R 100.00
R 700.00
R 600.00

Wynkaptein!

Ons hoodies is 550gsm. Goeie gehalte en ultra-snoesig! Hierdie hoodie is warmer as 'n matrieklaaitie na twee biere.

Let wel: Hierdie is 'n unisex hoodie, wat beteken dit is dieselfde snit vir beide dames en mans. Maak dus gebruik van ons SIZE CHART hieronder om die regte grootte te kies:



Idees Vol Vrees®



You recently viewed

Clear recently viewed