Skip to content
Gratis aflewering op enige bestelling oor R999.
Gratis aflewering oor R999

Platteland® Blêrrie Moeg! Unisex Hoodie

Original price R 700.00 - Original price R 700.00
Original price R 700.00
R 749.00
R 749.00 - R 749.00
Current price R 749.00
Ons aanvaar Apple Pay, Google Pay, Capitec Pay, Mastercard en Visa

Ons hou nie hemde in 'n magasyn nie. Ons druk joune eers nadat jy bestel het.

  • Jy kry jou bestelling binne 5 tot 7 werksdae.
  • Aflewering kos R99. Gratis as jy meer as R999 bestel.
  • Ons stuur met koerier of Pudo, en jy kry 'n opsporingsnommer.

Is jy moeg of Blêrrrrrrie moeg! Kry vir jou die Platteland® Blêrrie Moeg! Hoodie!

Goeie gehalte en ultra-snoesig! Hierdie hoodie is warmer as 'n matrieklaaitie na twee biere. 

  • 280gsm Brushed Fleece
  • (60% Cotton | 40% Polyester)
  • Shoelace Drawstring
  • Ribbed Waist & Cuffs
  • Kangaroo Pocket
  • Buttonhole Eyelets 

Let wel: Hierdie is 'n unisex hoodie, wat beteken dit is dieselfde snit vir beide dames en mans. Maak dus gebruik van ons SIZE CHART hieronder om die regte grootte te kies:

Platteland® en Idees Vol Vrees® is geregistreerde handelsmerke.