Platteland® Blêrrie Lekker! Unisex Hoodie
by Platteland®
Original price
R 700.00
-
Original price
R 700.00
Original price
R 700.00
R 749.00
R 749.00
-
R 749.00
Current price
R 749.00
Ons hou nie hemde in 'n magasyn nie. Ons druk joune eers nadat jy bestel het.
- Jy kry jou bestelling binne 5 tot 7 werksdae.
- Aflewering kos R99. Gratis as jy meer as R999 bestel.
- Ons stuur met koerier of Pudo, en jy kry 'n opsporingsnommer.
Is jy lekker of Blêrrrrrrie lekker! Kry vir jou die Platteland® Blêrrie Lekker! Hoodie!
Goeie gehalte en ultra-snoesig! Hierdie hoodie is warmer as 'n matrieklaaitie na twee biere.
- 280gsm Brushed Fleece
- (60% Cotton | 40% Polyester)
- Shoelace Drawstring
- Ribbed Waist & Cuffs
- Kangaroo Pocket
- Buttonhole Eyelets
Let wel: Hierdie is 'n unisex hoodie, wat beteken dit is dieselfde snit vir beide dames en mans. Maak dus gebruik van ons SIZE CHART hieronder om die regte grootte te kies:

Platteland® en Idees Vol Vrees® is geregistreerde handelsmerke.