Idees Vol Vrees® Nie Te Khaki Women's T-shirt
Hoe lyk ek?
Nie te KHAKI!
Ons t-hemde is uitstekende gehalte. En die 100% katoen sorg dat dit so sag is soos 'n skaap se boude!*
Let wel KHAKI is 'n Unisex snit en nie 'n dames snit nie.
- 185gsm Combed Cotton (100%)
- Unisex
- Taped Shoulders & Neckline
- Double Stitched Hem On Waistline & Sleeves
- Side Seams
Maak asb seker jy bestel die regte grootte, so gebruik asb. ons size chart:
*Hierdie produk was nie getoets op skape nie.
Idees Vol Vrees®
Idees Vol Vrees® Nie Te Khaki Women's T-shirt
Sale priceR 325.00
Regular priceR 375.00 (/)