Size Chart / Kleremates

 

HOE GROOT IS ALS? GAAN DIT PAS?

Elke produk word met baie liefde gemaak en spesiaal volgens u bestelling vervaardig. Loer dus na ons SIZE CHART hieronder (in cm) en maak 100% seker dat u die regte grootte bestel. Aangesien ons dit nie kan omruil en terugneem nie.

Vir ONS INTERNASIONALE bestellings. Gebruik die grootte klets in die beskrywing van elke item en nie die een hieronder nie.

Hierdie kledingstukke is ook enzyme washed, wat oortollige vesels van die oppervlakte en materiaal verwyder, wat ons die beste oppervlak gee vir gladde Direct to Garment (DTG) en/ook Direct To Film (DTF) drukwerk. Ons streef daarna om slegs die beste kledingstukke en drukwerk te gebruik.

Let wel alle kappietops/hoodies is UNISEX.

 

HOODIES:

Please note that sizes may vary by +- 1 to 2,5 cm.

Ons mates in vanaf SMALL na 4XL. Ons merk ook ons 3XL en 4XL met 'n "XXL+" print in die nek. Die res van die mates sal egter vertoon as S (small), M (medium), L (large), XL (Extra Large) en XXL (Extra, Extra Large).