Kiddies Idees Vol Vrees® My pa braai beter as joune! T-shirt

Sale priceR 220.00 Regular priceR 250.00
Save R 30.00
Size: 1-2 Years

Size

Color: White

Color


Baie keer is 'n kind gelukkig genoeg om na sy pa te lyk!
Behalwe as sy pa bietjie dodgy is! En hoe anders om daai stralende "good looks" uit te beeld as om 'n unieke t-hemp te kry!?


Ons t-hemde is uitstekende gehalte. En die 100% katoen sorg dat dit so sag is soos 'n skaap se boude!*

  • 145gsm Carded Cotton (100%)
  • Taped Shoulders & Neckline
  • Double Stitched Hem On Waistline & Sleeves

*  Melange Colours =  145gsm (65% Cotton  /  35% Polyester)

Maak seker jy bestel die regte grootte, so loer asb na ons SIZE CHART hier:



*T-hemde is nie getoets op skape nie.