Haaa haa Hadidas! Almal weet hoe daai voël se geskree uit staan, maar nou kan jy self uitstaan tussen mense, met 'n nuwe Hadidas t-hemp! Hierdie is 'n "limited edition" print wat soos waterverf lyk!
Ons t-hemde is uitstekende gehalte. En die 100% katoen sorg dat dit so sag is soos 'n skaap se boude!*
- 185gsm combed cotton (100%)
- Taped Shoulders & Neckline
- Double Stitched Hem On Waistline & Sleeves
- Side Seams
* Melange Colours = 165gsm (65% Cotton / 35% Polyester)
Maak asb seker jy bestel die regte grootte, so gebruik asb. ons size chart:
*Hierdie produk was nie getoets op skape nie.
Idees Vol Vrees®